Geloftedag 16 Desember
Sy de Wet
0 follower
Follow
0
0 view • December 20, 2021
Psa 50:14 Offer dank aan God, en betaal jou geloftes aan die Allerhoogste;
Psa 50:15 en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer.
Psa 50:16 Maar aan die goddelose sê God: Wat vertel jy nog my insettinge en neem jy my verbond in jou mond—
Psa 50:17 terwyl jy die tug haat en my woorde agter jou werp?
Psa 50:18 As jy ‘n dief sien, dan geval dit jou by hom, en jou deel is met die egbrekers.
Psa 50:19 Jou mond laat jy los in boosheid, en jou tong vleg bedrog.
Psa 50:20 Jy sit en praat teen jou broer, die seun van jou moeder beskimp jy.
Psa 50:21 Hierdie dinge het jy gedoen, en sou Ek swyg? Jy dink Ek is net soos jy! Ek gaan jou straf en jou dit ordelik voor oë stel.
Psa 50:22 Verstaan dit tog, o Godvergeters, sodat Ek nie verskeur sonder dat iemand red nie.
Psa 50:23 Die een wat dank offer, eer My; en die een wat op sy weg ag gee, hom sal Ek die heil van God laat geniet.
Keywords
FREE email alerts of the most important BANNED videos in the world
Get FREE email alerts of the most important BANNED videos in the world that are usually blacklisted by YouTube, Facebook, Google, Twitter and Vimeo. Watch documentaries the techno-fascists don't want you to know even exist. Join the free Brighteon email newsletter. Unsubscribe at any time. 100% privacy protected.
Your privacy is protected. Subscription confirmation required.